Nog onderwerpe

Hierdie reeks dek verskillende onderwerpe en sluit baie van die artikels in wat op die tuisblad van jw.org verskyn het. Gebruik hierdie artikels en video’s om jou geloof te versterk in die praktiese wysheid wat in die Bybel gevind kan word.

Vrouens se veiligheid – Die Bybel se beskouing

Die veiligheid van vrouens maak vir God saak. Vind uit hoekom hy vir hulle omgee en wat hy sal doen oor die mishandeling teenoor hulle.

HOU AAN WAAK!

Wanneer sal mense ophou veg? – Wat sê die Bybel?

Binnekort sal alle oorlog tot ’n einde kom. Die Bybel verduidelik hoe dit sal gebeur.

Veg teen eensaamheid deur ander te help – Wat die Bybel sê

Kyk na twee maniere hoe jy jouself kan help deur ander te help.

GEDENKMAALKAMPANJE

Jesus sal ’n einde aan misdaad maak

Hoe kan ons ons waardering toon vir dit wat Jesus alreeds vir ons gedoen het en nog vir ons sal doen?

GEDENKMAALKAMPANJE

Jesus sal ’n einde aan armoede maak

Hoe kan ons ons waardering wys vir dit wat Jesus alreeds vir ons gedoen het en nog vir ons sal doen?

GEDENKMAALKAMPANJE

Jesus sal ’n einde aan oorlog maak

Hoe kan ons ons waardering wys vir alles wat Jesus alreeds vir ons gedoen het en nog vir ons sal doen?

HOU AAN WAAK!

Biljoene word aan oorlog spandeer – Wat is die ware koste?

Vind uit hoekom die wêreld se rykdom binnekort nie meer vir oorlog gebruik sal word nie en hoe die gevolge van oorlog weggeneem sal word.

Veg teen eensaamheid met vriendskap – Hoe die Bybel kan help

Kyk na twee Bybelbeginsels wat jou kan help om die geveg teen eensaamheid te wen.

HOU AAN WAAK!

Mense verloor vertroue in politieke leiers – Wat sê die Bybel?

Die Bybel moedig ons aan om versigtig te wees wanneer dit kom by wie ons vertrou en wys wat die enigste betroubare oplossing vir ’n beter toekoms is.

HOU AAN WAAK!

Sal ’n wêreldoorlog binnekort gebeur? – Wat sê die Bybel?

Die Bybel het nie net wydverspreide oorloë wat ons vandag sien, voorspel nie, maar ook hoe daar ’n einde aan alle oorloë gemaak sal word.

Hoe God vir die dowes sorg

Dowe mense regoor die wêreld vind baat by die opvoeding wat God voorsien. Kyk hoe.

Die groeiende probleem van eensaamheid – Wat die Bybel sê

Vind uit hoe dié wat eensaam voel, ’n mate van geluk nou kan vind.

HOU AAN WAAK!

Hoe om hoop in 2024 te vind – Wat sê die Bybel?

Die Bybel se hoop kan jou help om nou ’n beter lewe te hê en om uit te sien na ’n helder toekoms.

HOU AAN WAAK!

2023: ’n Jaar vol angstigheid – Wat sê die Bybel?

Die Bybel verduidelik die ware betekenis van die gebeure in 2023.

’n Epidemie van eensaamheid – Hoe kan jy minder eensaam voel?

Kyk na twee Bybelwaarhede wat jou kan help om minder eensaam te voel.

HOU AAN WAAK!

Hoekom is daar soveel haat? – Wat sê die Bybel?

Vind uit hoekom die haat wat ons vandag in die wêreld sien, ’n belangrike betekenis het en wat God hieroor sal doen.

Wat sê die Bybel oor die wêreldwye waterkrisis?

God se Koninkryk sal doen wat menseregerings nie kan regkry nie – dit sal die oorsake van ons waterprobleme verwyder.

HOU AAN WAAK!

Hoekom kan mense nie vrede maak nie? – Wat sê die Bybel?

Kyk na drie redes hoekom mense dit nog nie reggekry het om ’n einde aan oorloë te maak nie.

Ulrich Zwingli se soeke na Bybelwaarheid

In die 16de eeu het Zwingli baie Bybelwaarhede ontdek en ander gehelp om dieselfde te doen. Wat kan ons uit sy lewe en oortuigings leer?

HOU AAN WAAK!

Wie sal die onskuldige mense red? – Wat sê die Bybel?

Die Bybel voorspel dat God “regoor die aarde ’n einde aan oorloë” sal maak. Hoe?

HOU AAN WAAK!

Sal Armageddon in Israel begin? – Wat sê die Bybel?

Wat die boek Openbaring oor Armageddon sê, gee vir ons die antwoord.

Is waarheid nog belangrik?

Die Bybel kan jou help om waarheid te identifiseer in ’n wêreld waar mense verward is hieroor.

Ekonomiese probleme – Wat God se Koninkryk sal doen

Het jy geweet die Bybel praat van ’n regering wat alle ekonomiese probleme sal oplos, insluitende ongelykheid?

Korrupte politici – Wat God se Koninkryk sal doen

Vind uit hoe God se Koninkryk ’n Leier sal voorsien wat heeltemal betroubaar en eerlik is, vry van korrupsie.

Omgewingsprobleme – Wat God se Koninkryk sal doen

Vind uit hoe God se Koninkryk al die omgewingsprobleme op die aarde sal oplos.

Gesondheidsorg – Wat God se Koninkryk sal doen

Vind uit hoe God se Koninkryk ons die gesondheidsorg sal gee wat ons nodig het.

Oorlog – Wat God se Koninkryk sal doen

Vind uit hoe God se Koninkryk ware vrede en veiligheid sal bring.

Wat sê die Bybel oor voedseltekorte in ons dag?

God is nie verantwoordelik vir hierdie voedseltekorte nie, maar hy het ons daaroor gewaarsku.

’n Veganistiese leefstyl – Wat sê die Bybel?

Kyk of ’n veganistiese leefstyl die weg tot ’n beter toekoms vir die planeet is.

HOU AAN WAAK!

Verwoestende oorstromings – Wat sê die Bybel?

Vind uit wat ongewone oorstromings wêreldwyd oor ons tyd wys.

HOU AAN WAAK!

Wêreldwye voedselkrisis as gevolg van oorlog en klimaatsverandering – Wat sê die Bybel?

Die Bybel bevat nie net praktiese raad nie, maar gee ons ook hoop dat dinge beter sal word.

HOU AAN WAAK!

Die somer van 2023 se wêreldwye hittegolf – Wat sê die Bybel?

Die Bybel wys dat God nie sal toelaat dat die aarde vernietig word nie.

Verdraagsaamheid – Hoe die Bybel kan help

Hierdie tekste wys hoe die Bybel vrede en respek vir alle mense bevorder.

HOU AAN WAAK!

Senior gesondheidsamptenaar waarsku dat sosiale media ’n slegte uitwerking op jongmense kan hê – Wat sê die Bybel?

Kyk na drie Bybelwaarhede wat ouers kan help om hulle kinders te beskerm.

HOU AAN WAAK!

Regerings wêreldwyd spandeer meer as R39 biljoen aan militêre magte – Wat sê die Bybel?

Die Bybel het voorspel dat wêreldmagte in ’n magstryd betrokke sou wees wat insluit dat hulle baie geld sou spandeer.

Die Bybelboeke Matteus en Johannes in Duitse Gebaretaal vrygestel

Op 18 Desember 2021 is die Bybelboeke Matteus en Johannes in Duitse Gebaretaal vrygestel. Dit is die eerste keer dat volledige Bybelboeke in hierdie taal vertaal is.

HOU AAN WAAK!

Kunsmatige intelligensie – Sal dit ons help of benadeel? – Wat sê die Bybel?

Die Bybel wys hoekom die mens nie kan waarborg dat hulle tegnologiese vooruitgang net tot die mens se voordeel gebruik sal word nie.

Vind baat by Jesus se offerande

Watter twee belangrike dinge het Jesus ons geleer om te doen sodat ons by sy dood kan baat vind?

HOU AAN WAAK!

Tweede jaar van oorlog in Oekraïne – Watter hoop gee die Bybel?

Vind uit oor die Bybel se belofte dat daar ’n einde aan alle oorlog sal wees.

HOU AAN WAAK!

Verstandelike gesondheidsprobleme onder tieners al hoe erger – Wat sê die Bybel?

Die Bybel gee praktiese hulp vir tieners wat ernstige verstandelike gesondheidsprobleme het.

HOU AAN WAAK!

Verwoestende aardbewings tref Turkye en Sirië – Wat sê die Bybel?

Die Bybel gee vertroosting en hoop vir dié wat geraak is deur aardbewings wat Turkye en Sirië getref het.

HOU AAN WAAK!

Wetenskaplikes skuif die Oordeelsdaghorlosie aan – Wat sê die Bybel?

Hoewel die Bybel van ’n einde praat, gee dit ook ’n rede om positief te bly.

HOU AAN WAAK!

Jehovah se Getuies en die Nazi-slagting – Wat sê die Bybel?

Baie mense is bang dat iets soos die Nazi-slagting weer kan gebeur.

HOU AAN WAAK!

Hoekom verdeel die politiek so baie mense? – Wat sê die Bybel?

Mense is wêreldwyd al hoe meer verdeeld oor die politiek. Die Bybel gee die oplossing – ’n leier wat alle mense kan verenig.

HOU AAN WAAK!

Is rassegelykheid net ’n droom? – Wat sê die Bybel?

Miljoene mense leer uit die Bybel hoe om ander met respek en waardigheid te behandel.

HOU AAN WAAK!

Redes hoekom ons hoop kan hê in 2023 – Wat sê die Bybel?

Baie mense is optimisties aan die begin van ’n nuwe jaar. Die goeie nuus in die Bybel kan ons help om ’n positiewe uitkyk te hê.

HOU AAN WAAK!

2022: ’n Jaar vol probleme – Wat sê die Bybel?

Net die Bybel verduidelik hoekom hierdie dinge regtig gebeur.

HOU AAN WAAK!

Kan die Wêreldbeker mense regtig verenig? – Wat sê die Bybel?

Hierdie jaar se Wêreldbeker het mense aan meer as net sokker laat dink.

HOU AAN WAAK!

Kan die nasies saam werk om ’n klimaatsramp te vermy? – Wat sê die Bybel?

Die Bybel het akkuraat voorspel hoekom mense nie hierdie probleem kan oplos nie.

Twee vertalers wat God se naam in die Nuwe Testament teruggesit het

Hoekom moes God se naam teruggesit word? Maak dit regtig saak?

Vertroosting vir dié wat treur

Wanneer ’n geliefde sterf, kan ons dalk voel dat niemand ons pyn verstaan nie. Maar God verstaan hoe ons voel, en hy kan ons help.

HOU AAN WAAK!

Watter leier sal jy kies? – Wat sê die Bybel?

Selfs die beste menseleier het beperkings, maar daar is een Leier wat met ’n waarborg kom.

HOU AAN WAAK!

Ernstige droogtes – Wat sê die Bybel?

Kan hierdie wêreldwye probleem opgelos word? Is daar enige hoop vir die toekoms?

HOU AAN WAAK!

Christene en oorlog – Wat sê die Bybel?

Volg Christene regtig Jesus se instruksies as hulle by oorlog betrokke raak?

HOU AAN WAAK!

Hoogste temperature op rekord wêreldwyd – Wat sê die Bybel?

Sal dit onmoontlik word om op die aarde te lewe?

HOU AAN WAAK!

Skokkende vuurwapengeweld regoor die wêreld – Wat sê die Bybel?

Het ons enige rede om te glo dat sulke geweld tot ’n einde sal kom?

HOU AAN WAAK!

Die aarde word vernietig – Wat sê die Bybel?

Een Bybelvers wys drie dinge oor die omgewingsprobleme wat ons planeet bedreig.

HOU AAN WAAK!

Inflasie styg wêreldwyd al hoe meer – Wat sê die Bybel?

Hoekom ondervind ons soveel ekonomiese onsekerheid? Hoe kan die Bybel ons help?

HOU AAN WAAK!

Skietvoorvalle by skole – Wat sê die Bybel?

Hoekom gebeur hierdie tragedies? Sal sulke geweld ooit ophou?

HOU AAN WAAK!

Die oorlog in Oekraïne maak voedseltekorte wêreldwyd erger

Die Bybel het voorspel dat daar wêreldwyd voedseltekorte sou wees, maar dit gee ook hoop en praktiese raad oor hoe jy dit nou kan hanteer.

HOU AAN WAAK!

Ses miljoen het gesterf as gevolg van COVID – Wat sê die Bybel?

Die Bybel het dodelike pandemies voorspel, kan ons vertroos sodat ons dit kan hanteer en wys wat die permanente oplossing is wat dit sal verwyder.

HOU AAN WAAK!

Die aanbidding van beelde – Wat sê die Bybel?

Gee God om of ons prente of beelde in ons aanbidding gebruik?

HOU AAN WAAK!

Godsdiens en die oorlog in Oekraïne – Wat sê die Bybel?

Kerkleiers aan albei kante van die konflik gebruik hulle invloed op ’n manier wat nie ooreenstem met Jesus se leringe nie.

HOU AAN WAAK!

Vlugtelingkrisis – Miljoene vlug uit Oekraïne

Die Bybel verduidelik wat die werklike oorsake is, sowel as wat die permanente oplossing is.

Sal korrupsie in regerings ooit tot ’n einde kom?

Kyk na drie redes hoekom jy vertroue kan hê in die unieke regering wat nooit korrup sal word nie.

Rusland val Oekraïne binne

Vind uit hoekom hierdie geleentheid so belangrik is.

Kan die Bybel jou help om dwelmverslawing te oorkom?

Vier dinge wat die Bybel sê, kan jou help om verslawing te oorkom.

Klimaatsverandering en ons toekoms – Wat die Bybel sê

Gee die Skepper om vir ons planeet en diegene wat daarop woon?

Sal die lewe ooit weer normaal wees? Hoe die Bybel ons kan help in ’n wêreld ná die pandemie

Ses Bybelwaarhede kan ons help om realisties te wees oor die toekoms en om dinge te hanteer, maak nie saak wat gebeur nie.

Moet godsdiens by die politiek betrokke raak?

Regoor die wêreld is baie mense wat sê dat hulle Jesus Christus volg, by die politiek betrokke. Is dit reg?

Is ’n regverdige ekonomiese stelsel moontlik?

Daar is ’n regering wat die aarde se sake volmaak kan bestuur en wat armoede en ekonomiese onsekerheid heeltemal kan wegneem.

Uiterste weerstoestande – Kan die Bybel jou help?

Die Bybel se raad kan jou voor, gedurende en ná uiterste weerstoestande help.

Sal terrorisme ooit tot ’n einde kom?

Totdat vrees en geweld verwyder word, is daar twee voorstelle wat die Bybel maak wat mense kan help wanneer hulle deur terrorisme geraak is.

Is die einde van die wêreld naby? Wat is die Apokalips?

Al sê die Bybel dat die aarde vir ewig sal bestaan, is daar ’n wêreld wat sal eindig.

Beskerm jouself teen valse inligting

Daar is baie valse nuus, nuusberigte en samesweringsteorieë, en dit kan selfs slegte gevolg vir jou hê.

Wanneer iemand vir wie jy lief is, sterf

Kry praktiese wenke wat jou kan help wanneer iemand vir wie jy lief is, sterf.

Maak die Bybel se standaarde van reg en verkeerd nog enigsins saak?

Kyk na twee redes hoekom God se sedelike standaarde in die Bybel so belangrik is.

Hoe om jou bekommernisse te beheer

Watter praktiese wenke en Bybelverse kan jou help dat jy jou nie so baie bekommer nie?

’n Ware hoop vir ’n beter toekoms

Hoekom is die beloftes in die Bybel anders as die beloftes en voorspellings wat mense maak?

Is godsdiens net nog ’n manier om geld te maak?

In party kerke is die meeste kerkgangers arm terwyl die prediker ongelooflik ryk is.

Sewe wenke om kos veilig te hou en gesond te eet

Lewe is ’n geskenk, en ons wys dat ons dit waardeer deur na ons en ons gesin se gesondheid te kyk. Kom ons kyk hoe jy dit kan doen.

Wie sal die aarde red?

Volgens party omgewingsdeskundiges kan die dinge wat mense doen, veroorsaak dat spesies uitsterf en die groot verskeidenheid van lewe op die planeet beskadig soos nooit tevore nie.

Wat jy kan doen wanneer ’n virus uitbreek

Wat kan jou fisies, emosioneel en geestelik help wanneer ’n virus uitbreek?

Mans wat angstig is – Hoe die Bybel kan help

Angstigheid is ’n probleem wat al hoe erger word in hierdie swaar tye. Kan die Bybel jou help as jy angstig is?

Hoe om pandemie-uitputting te hanteer

As ons nie versigtig is nie, kan ons stadig maar seker die motivering verloor om veiligheidsmaatreëls vir COVID te volg.

Sal daar ooit geregtigheid wees?

Die Bybel wys dat ware geregtigheid van God af kom. In sy oë is almal gelyk.

Die vrystelling van die Spaanse hersiene Nuwe Wêreld-vertaling

Hoe het vertalers dit reggekry om ’n Bybel te vertaal vir lesers regoor die wêreld as ’n enkele woord meer as een betekenis kan hê?

Hoe om ’n gesondheidsprobleem wat skielik opgekom het, te hanteer

Watter praktiese inligting in die Bybel kan jou help as jou gesondheid skielik agteruitgaan?

Hoe om met minder geld klaar te kom

As jy skielik jou inkomste verloor, kan dit baie stresvol wees. Maar daar is praktiese dinge wat jy kan doen wat op die wyse raad in die Bybel gegrond is en wat jou kan help om met minder geld klaar te kom.

Alkoholgebruik – Hoe kan jy in beheer bly?

Vyf wenke wat jou kan help om jou alkoholgebruik selfs in moeilike tye te beheer.

Hulp vir slagoffers van gesinsgeweld

Besef dat dit nie jou skuld is nie en dat jy nie alleen is nie.

Hoe om afsondering te hanteer

Wanneer jy afgesonder voel, lyk dit dalk onmoontlik om hoop, geluk en tevredenheid te kry. Maar dit is nie.

Het Johannes die Doper regtig bestaan?

Die eerste-eeuse geskiedskrywer Josefus het Johannes die Doper as ’n werklike persoon beskou. En ons kan ook.

Ou verslae wys waar ’n Israelitiese stam gebly het

Die Samaria-ostraka bevestig besonderhede van geskiedkundige inligting wat in die Bybel staan.

Antieke seëls – Wat was dit?

Hoekom was antieke seëls so belangrik, en hoe het konings en heersers dit gebruik?

Is die Bybel se beskrywing van die Joodse ballingskap in Babilon akkuraat?

Bevestig ander bronne die toestande wat God voorspel het wat die Joodse ballinge in Babilon sou ondervind?

Ou Egiptiese reliëfbeeld bevestig ’n verslag in die Bybel

Leer hoe ’n ou Egiptiese inskripsie die betroubaarheid van die Bybel ondersteun.

God se Wette oor higiëne was ver voor hulle tyd

Die eertydse nasie Israel het baat gevind deur God se wette oor higiëne te volg.

Bloedarmoede – Oorsake, simptome en behandelings

Wat is bloedarmoede? Kan dit gekeer of genees word?

Argeologiese ontdekking toon dat koning Dawid werklik bestaan het

Party kritici beweer dat Dawid ’n mite is, ’n legende waaroor mense stories opgemaak het. Wat het argeoloë ontdek?

’n Baie ou manuskrip ondersteun die gebruik van God se naam

Kyk na die bewyse dat God se naam in die “Nuwe Testament” behoort.

Planne vir Bybellees

Of jy nou soek vir ’n Bybelleesplan vir elke dag, vir ’n jaar of een vir beginners, hierdie skedule kan jou help.

Hoe het lewe begin?

Die feit is, baie geleerde mense — insluitende ’n aantal wetenskaplikes — bevraagteken die geldigheid van die teorie van evolusie.

Hoe om tekste in jou Bybel te kry

Hier is ’n lys van die 66 Bybelboeke soos dit in baie Bybelvertalings verskyn. Die boeknaam word gevolg deur hoofstuk en dan vers.

Die Bybel was vir hulle kosbaar

William Tyndale en Michael Servetus is net twee van baie mense wat, ten spyte van teenkanting en die feit dat hulle met die dood gedreig is, hulle lewe en reputasie gewaag het om Bybelwaarheid te verdedig.

Die Bybel was vir hulle kosbaar​—Uittreksel (William Tyndale)

Sy liefde vir die Bybel kan duidelik gesien word in sy werk. Ons vind vandag nog daarby baat.

VOORBLAD

Vrouens se veiligheid – Die Bybel se beskouing

Die veiligheid van vrouens maak vir God saak. Vind uit hoekom hy vir hulle omgee en wat hy sal doen oor die mishandeling teenoor hulle.

Veg teen eensaamheid deur ander te help – Wat die Bybel sê

Kyk na twee maniere hoe jy jouself kan help deur ander te help.

GEDENKMAALKAMPANJE

Jesus sal ’n einde aan misdaad maak

Hoe kan ons ons waardering toon vir dit wat Jesus alreeds vir ons gedoen het en nog vir ons sal doen?

GEDENKMAALKAMPANJE

Jesus sal ’n einde aan armoede maak

Hoe kan ons ons waardering wys vir dit wat Jesus alreeds vir ons gedoen het en nog vir ons sal doen?

GEDENKMAALKAMPANJE

Jesus sal ’n einde aan oorlog maak

Hoe kan ons ons waardering wys vir alles wat Jesus alreeds vir ons gedoen het en nog vir ons sal doen?

Veg teen eensaamheid met vriendskap – Hoe die Bybel kan help

Kyk na twee Bybelbeginsels wat jou kan help om die geveg teen eensaamheid te wen.

Hoe God vir die dowes sorg

Dowe mense regoor die wêreld vind baat by die opvoeding wat God voorsien. Kyk hoe.

Die groeiende probleem van eensaamheid – Wat die Bybel sê

Vind uit hoe dié wat eensaam voel, ’n mate van geluk nou kan vind.

’n Epidemie van eensaamheid – Hoe kan jy minder eensaam voel?

Kyk na twee Bybelwaarhede wat jou kan help om minder eensaam te voel.

Wat sê die Bybel oor die wêreldwye waterkrisis?

God se Koninkryk sal doen wat menseregerings nie kan regkry nie – dit sal die oorsake van ons waterprobleme verwyder.

Is waarheid nog belangrik?

Die Bybel kan jou help om waarheid te identifiseer in ’n wêreld waar mense verward is hieroor.

Ekonomiese probleme – Wat God se Koninkryk sal doen

Het jy geweet die Bybel praat van ’n regering wat alle ekonomiese probleme sal oplos, insluitende ongelykheid?

Korrupte politici – Wat God se Koninkryk sal doen

Vind uit hoe God se Koninkryk ’n Leier sal voorsien wat heeltemal betroubaar en eerlik is, vry van korrupsie.

Omgewingsprobleme – Wat God se Koninkryk sal doen

Vind uit hoe God se Koninkryk al die omgewingsprobleme op die aarde sal oplos.

Gesondheidsorg – Wat God se Koninkryk sal doen

Vind uit hoe God se Koninkryk ons die gesondheidsorg sal gee wat ons nodig het.

Oorlog – Wat God se Koninkryk sal doen

Vind uit hoe God se Koninkryk ware vrede en veiligheid sal bring.

Wat sê die Bybel oor voedseltekorte in ons dag?

God is nie verantwoordelik vir hierdie voedseltekorte nie, maar hy het ons daaroor gewaarsku.

Verdraagsaamheid – Hoe die Bybel kan help

Hierdie tekste wys hoe die Bybel vrede en respek vir alle mense bevorder.

Sal korrupsie in regerings ooit tot ’n einde kom?

Kyk na drie redes hoekom jy vertroue kan hê in die unieke regering wat nooit korrup sal word nie.

Kan die Bybel jou help om dwelmverslawing te oorkom?

Vier dinge wat die Bybel sê, kan jou help om verslawing te oorkom.

Klimaatsverandering en ons toekoms – Wat die Bybel sê

Gee die Skepper om vir ons planeet en diegene wat daarop woon?

Sal die lewe ooit weer normaal wees? Hoe die Bybel ons kan help in ’n wêreld ná die pandemie

Ses Bybelwaarhede kan ons help om realisties te wees oor die toekoms en om dinge te hanteer, maak nie saak wat gebeur nie.

Moet godsdiens by die politiek betrokke raak?

Regoor die wêreld is baie mense wat sê dat hulle Jesus Christus volg, by die politiek betrokke. Is dit reg?

Is ’n regverdige ekonomiese stelsel moontlik?

Daar is ’n regering wat die aarde se sake volmaak kan bestuur en wat armoede en ekonomiese onsekerheid heeltemal kan wegneem.

Uiterste weerstoestande – Kan die Bybel jou help?

Die Bybel se raad kan jou voor, gedurende en ná uiterste weerstoestande help.

Sal terrorisme ooit tot ’n einde kom?

Totdat vrees en geweld verwyder word, is daar twee voorstelle wat die Bybel maak wat mense kan help wanneer hulle deur terrorisme geraak is.

Is die einde van die wêreld naby? Wat is die Apokalips?

Al sê die Bybel dat die aarde vir ewig sal bestaan, is daar ’n wêreld wat sal eindig.

Beskerm jouself teen valse inligting

Daar is baie valse nuus, nuusberigte en samesweringsteorieë, en dit kan selfs slegte gevolg vir jou hê.

Maak die Bybel se standaarde van reg en verkeerd nog enigsins saak?

Kyk na twee redes hoekom God se sedelike standaarde in die Bybel so belangrik is.

Hoe om jou bekommernisse te beheer

Watter praktiese wenke en Bybelverse kan jou help dat jy jou nie so baie bekommer nie?

’n Ware hoop vir ’n beter toekoms

Hoekom is die beloftes in die Bybel anders as die beloftes en voorspellings wat mense maak?

Is godsdiens net nog ’n manier om geld te maak?

In party kerke is die meeste kerkgangers arm terwyl die prediker ongelooflik ryk is.

Wie sal die aarde red?

Volgens party omgewingsdeskundiges kan die dinge wat mense doen, veroorsaak dat spesies uitsterf en die groot verskeidenheid van lewe op die planeet beskadig soos nooit tevore nie.

Mans wat angstig is – Hoe die Bybel kan help

Angstigheid is ’n probleem wat al hoe erger word in hierdie swaar tye. Kan die Bybel jou help as jy angstig is?

Hoe om pandemie-uitputting te hanteer

As ons nie versigtig is nie, kan ons stadig maar seker die motivering verloor om veiligheidsmaatreëls vir COVID te volg.

Sal daar ooit geregtigheid wees?

Die Bybel wys dat ware geregtigheid van God af kom. In sy oë is almal gelyk.

Hoe om ’n gesondheidsprobleem wat skielik opgekom het, te hanteer

Watter praktiese inligting in die Bybel kan jou help as jou gesondheid skielik agteruitgaan?

Hoe om met minder geld klaar te kom

As jy skielik jou inkomste verloor, kan dit baie stresvol wees. Maar daar is praktiese dinge wat jy kan doen wat op die wyse raad in die Bybel gegrond is en wat jou kan help om met minder geld klaar te kom.

Alkoholgebruik – Hoe kan jy in beheer bly?

Vyf wenke wat jou kan help om jou alkoholgebruik selfs in moeilike tye te beheer.

Hulp vir slagoffers van gesinsgeweld

Besef dat dit nie jou skuld is nie en dat jy nie alleen is nie.

Hoe om afsondering te hanteer

Wanneer jy afgesonder voel, lyk dit dalk onmoontlik om hoop, geluk en tevredenheid te kry. Maar dit is nie.

ANDER ARTIKELS

Ulrich Zwingli se soeke na Bybelwaarheid

In die 16de eeu het Zwingli baie Bybelwaarhede ontdek en ander gehelp om dieselfde te doen. Wat kan ons uit sy lewe en oortuigings leer?

Die Bybelboeke Matteus en Johannes in Duitse Gebaretaal vrygestel

Op 18 Desember 2021 is die Bybelboeke Matteus en Johannes in Duitse Gebaretaal vrygestel. Dit is die eerste keer dat volledige Bybelboeke in hierdie taal vertaal is.

Twee vertalers wat God se naam in die Nuwe Testament teruggesit het

Hoekom moes God se naam teruggesit word? Maak dit regtig saak?

Vertroosting vir dié wat treur

Wanneer ’n geliefde sterf, kan ons dalk voel dat niemand ons pyn verstaan nie. Maar God verstaan hoe ons voel, en hy kan ons help.

Vind baat by Jesus se offerande

Watter twee belangrike dinge het Jesus ons geleer om te doen sodat ons by sy dood kan baat vind?

Wanneer iemand vir wie jy lief is, sterf

Kry praktiese wenke wat jou kan help wanneer iemand vir wie jy lief is, sterf.

Sewe wenke om kos veilig te hou en gesond te eet

Lewe is ’n geskenk, en ons wys dat ons dit waardeer deur na ons en ons gesin se gesondheid te kyk. Kom ons kyk hoe jy dit kan doen.

Wat jy kan doen wanneer ’n virus uitbreek

Wat kan jou fisies, emosioneel en geestelik help wanneer ’n virus uitbreek?

Die vrystelling van die Spaanse hersiene Nuwe Wêreld-vertaling

Hoe het vertalers dit reggekry om ’n Bybel te vertaal vir lesers regoor die wêreld as ’n enkele woord meer as een betekenis kan hê?

Het Johannes die Doper regtig bestaan?

Die eerste-eeuse geskiedskrywer Josefus het Johannes die Doper as ’n werklike persoon beskou. En ons kan ook.

Ou verslae wys waar ’n Israelitiese stam gebly het

Die Samaria-ostraka bevestig besonderhede van geskiedkundige inligting wat in die Bybel staan.

Antieke seëls – Wat was dit?

Hoekom was antieke seëls so belangrik, en hoe het konings en heersers dit gebruik?

Is die Bybel se beskrywing van die Joodse ballingskap in Babilon akkuraat?

Bevestig ander bronne die toestande wat God voorspel het wat die Joodse ballinge in Babilon sou ondervind?

Ou Egiptiese reliëfbeeld bevestig ’n verslag in die Bybel

Leer hoe ’n ou Egiptiese inskripsie die betroubaarheid van die Bybel ondersteun.

God se Wette oor higiëne was ver voor hulle tyd

Die eertydse nasie Israel het baat gevind deur God se wette oor higiëne te volg.

Bloedarmoede – Oorsake, simptome en behandelings

Wat is bloedarmoede? Kan dit gekeer of genees word?

Argeologiese ontdekking toon dat koning Dawid werklik bestaan het

Party kritici beweer dat Dawid ’n mite is, ’n legende waaroor mense stories opgemaak het. Wat het argeoloë ontdek?

’n Baie ou manuskrip ondersteun die gebruik van God se naam

Kyk na die bewyse dat God se naam in die “Nuwe Testament” behoort.

Planne vir Bybellees

Of jy nou soek vir ’n Bybelleesplan vir elke dag, vir ’n jaar of een vir beginners, hierdie skedule kan jou help.

Hoe het lewe begin?

Die feit is, baie geleerde mense — insluitende ’n aantal wetenskaplikes — bevraagteken die geldigheid van die teorie van evolusie.

Hoe om tekste in jou Bybel te kry

Hier is ’n lys van die 66 Bybelboeke soos dit in baie Bybelvertalings verskyn. Die boeknaam word gevolg deur hoofstuk en dan vers.

Die Bybel was vir hulle kosbaar​—Uittreksel (William Tyndale)

Sy liefde vir die Bybel kan duidelik gesien word in sy werk. Ons vind vandag nog daarby baat.

Die Bybel was vir hulle kosbaar

William Tyndale en Michael Servetus is net twee van baie mense wat, ten spyte van teenkanting en die feit dat hulle met die dood gedreig is, hulle lewe en reputasie gewaag het om Bybelwaarheid te verdedig.

Jammer, daar is geen terme wat met jou keuse ooreenstem nie.