Hoe jou donasies gebruik word

Die werk van Jehovah se Getuies word deur vrywillige donasies ondersteun. Vind uit hoe hierdie donasies gebruik word om mense regoor die wêreld te help.

Instandhouding van ons Koninkryksale

Ons het meer as 60 000 Koninkryksale regoor die wêreld. Hoe hou ons dit in stand?

Noodlenigingswerk in 2023 – “Ons sien eerstehands Jehovah se liefde”

Watter goeie resultate was daar as gevolg van noodlenigingspogings in 2023? Hoe het hierdie pogings Jehovah se liefde weerspieël?

Konstruksie wat ons help om te preek

Konstruksie speel ’n belangrike rol in die Koninkrykspredikingswerk. Hoe is julle bydraes gebruik om die belangrike konstruksie en instandhoudingswerk by takfasiliteite te ondersteun?

Fasiliteite wat eer op ons Groot Onderrigter bring

Hoe bevoordeel fasiliteite wat uitsluitlik vir teokratiese skole gebruik word, instrukteurs en studente?

Lektuurtrollies “as ’n getuienis vir al die nasies”

Ons lektuurtrollies is regoor die wêreld maklik herkenbaar. Hoe is hulle ontwerp?

Noodlenigingswerk in 2022 – Liefde in aksie

Hoe het ons slagoffers gedurende 2022 gehelp?

Koninkryksale word veilig gemaak gedurende COVID-19

Ons het op 1 April 2022 weer vergaderinge in persoon begin hou. Kyk wat alles gedoen is sodat Koninkryksale weer veilig gemaak is sodat ons daar bymekaar kan kom.

Ons het nie van die dowes vergeet nie

Ons het video’s in meer as 100 gebaretale! Hoe produseer en versprei ons dit?

Noodlenigingswerk word gedoen ten spyte van “oorloë en berigte van oorloë”

Hoe word hierdie noodlenigingswerk gedoen terwyl daar ’n oorlog in Oekraïne aan die gang is? Hoe het die noodlenigingswerk ons broers gehelp?

’n Bybelstudiehulp wat baie anders is

Die boek Geniet die lewe vir ewig! is met ander materiale gemaak as wat vir ons ander boeke gebruik is. Vind uit hoekom.

Noodlenigingswerk in 2021 – Ons het nie van ons broers en susters vergeet nie

Gedurende 2021 het party lande nie net hulp nodig gehad as gevolg van die COVID-19-pandemie nie, maar ook as gevolg van ander groot rampe.

Nuus wat betroubaar is en ons geloof versterk

Danksy die Nuusdeel op jw.org, weet ons wat met ons broers en susters regoor die wêreld gebeur. Hoe word die nuusberigte voorberei?

Liedjies wat ons nader aan God bring

Het jy ’n gunsteling Broadcasting-liedjie? Het jy al ooit gewonder hoe dit gemaak word?

Kolletjies wat lewens verander

Ons maak nie net braillepublikasies nie, maar ons leer mense ook om braille te lees.

’n Biblioteek in die palm van jou hand

Die JW Library-app is al beskryf as “regtig kosbaar”. Kyk wat nodig is om dit in stand te hou en te verbeter.

Hulle skakel in by die streekbyeenkoms

Die streekbyeenkoms vir 2020 was op die Internet beskikbaar gemaak, maar baie in Malawi en Mosambiek het nie Internettoegang nie. Hoe kon hulle die streekbyeenkoms geniet?

Wêreldwye noodleniging vir ’n wêreldwye pandemie

Ons noodlenigingswerk gedurende die COVID-19-pandemie het ’n goeie indruk gemaak op dié wat Getuies is en dié wat nie Getuies is nie.

Sendelinge “tot in die mees afgeleë deel van die aarde”

Ons het meer as 3 000 veldsendelinge wat regoor die wêreld dien. Hoe word daar na hulle behoeftes omgesien?

Beskerming van godsdiensvryheid in inheemse gemeenskappe

Toe teenstanders die reg van Jehovah se Getuies om vryelik te aanbid bedreig het, het ons broers dadelik iets gedoen om te help.

’n JW-satellietkanaal bereik plekke waar daar nie Internet is nie

Hoe kyk broers in Afrika na JW Broadcasting as hulle nie Internettoegang het nie?

Vertaalkantore wat miljoene mense bevoordeel

Vind uit hoe die plek waar ’n vertaalspan is die gehalte van vertaling kan beïnvloed.

Hoe slagoffers van rampe gehelp word

Gedurende die 2020-diensjaar is miljoene van ons broers en susters deur die pandemie en natuurrampe getref. Wat het ons gedoen om hulle te help?

Hoe die belangrikste boek gemaak word

Om die Nuwe Wêreld-vertaling te vertaal, druk en bind, behels meer as wat jy besef.

Gileadskool – ’n Wêreldwye uitwerking

’n Belangrike skool word in New York gehou, maar die studente kom van regoor die wêreld. Hoe kom die studente by die skool?

Suksesvolle bouprojekte voor die pandemie

Ons het beplan om gedurende die 2020-diensjaar meer as 2 700 plekke van aanbidding te bou of op te knap. Hoe het die COVID-19-pandemie hierdie planne geraak?

’n Oorvloed vul ’n tekort aan

Hoe word ons bedrywighede in lande ondersteun wat ’n behoefte het?

’n Klein boks wat geestelike kos beskikbaar maak

Baie Jehovah se Getuies kan nou elektroniese publikasies selfs sonder die Internet aflaai.

Video-produksie van die “Wees altyd bly”!-streekbyeenkoms vir 2020

Wat is daarby betrokke om die video’s vir ons streekbyeenkoms te maak?

Vertaling van die “Wees altyd bly”!-streekbyeenkoms vir 2020

Hoe is die toesprake, dramas en liedjies so vinnig in meer as 500 tale vertaal?

Gemeentelike vergaderinge deur middel van videoverbinding

Hoe het die organisasie gemeentes gehelp om bekostigbare en veilige Zoom-lisensies te kry sodat vergaderinge deur middel van videoverbinding gehou kan word?

UITGEWERSWERK

BOUWERK EN INSTANDHOUDING

Instandhouding van ons Koninkryksale

Ons het meer as 60 000 Koninkryksale regoor die wêreld. Hoe hou ons dit in stand?

Konstruksie wat ons help om te preek

Konstruksie speel ’n belangrike rol in die Koninkrykspredikingswerk. Hoe is julle bydraes gebruik om die belangrike konstruksie en instandhoudingswerk by takfasiliteite te ondersteun?

Fasiliteite wat eer op ons Groot Onderrigter bring

Hoe bevoordeel fasiliteite wat uitsluitlik vir teokratiese skole gebruik word, instrukteurs en studente?

Koninkryksale word veilig gemaak gedurende COVID-19

Ons het op 1 April 2022 weer vergaderinge in persoon begin hou. Kyk wat alles gedoen is sodat Koninkryksale weer veilig gemaak is sodat ons daar bymekaar kan kom.

Vertaalkantore wat miljoene mense bevoordeel

Vind uit hoe die plek waar ’n vertaalspan is die gehalte van vertaling kan beïnvloed.

Suksesvolle bouprojekte voor die pandemie

Ons het beplan om gedurende die 2020-diensjaar meer as 2 700 plekke van aanbidding te bou of op te knap. Hoe het die COVID-19-pandemie hierdie planne geraak?

ADMINISTRASIE

Beskerming van godsdiensvryheid in inheemse gemeenskappe

Toe teenstanders die reg van Jehovah se Getuies om vryelik te aanbid bedreig het, het ons broers dadelik iets gedoen om te help.

’n Oorvloed vul ’n tekort aan

Hoe word ons bedrywighede in lande ondersteun wat ’n behoefte het?

PREDIKINGS- EN ONDERRIGTINGSWERK

Lektuurtrollies “as ’n getuienis vir al die nasies”

Ons lektuurtrollies is regoor die wêreld maklik herkenbaar. Hoe is hulle ontwerp?

Hulle skakel in by die streekbyeenkoms

Die streekbyeenkoms vir 2020 was op die Internet beskikbaar gemaak, maar baie in Malawi en Mosambiek het nie Internettoegang nie. Hoe kon hulle die streekbyeenkoms geniet?

Sendelinge “tot in die mees afgeleë deel van die aarde”

Ons het meer as 3 000 veldsendelinge wat regoor die wêreld dien. Hoe word daar na hulle behoeftes omgesien?

Gileadskool – ’n Wêreldwye uitwerking

’n Belangrike skool word in New York gehou, maar die studente kom van regoor die wêreld. Hoe kom die studente by die skool?

Video-produksie van die “Wees altyd bly”!-streekbyeenkoms vir 2020

Wat is daarby betrokke om die video’s vir ons streekbyeenkoms te maak?

Vertaling van die “Wees altyd bly”!-streekbyeenkoms vir 2020

Hoe is die toesprake, dramas en liedjies so vinnig in meer as 500 tale vertaal?

Gemeentelike vergaderinge deur middel van videoverbinding

Hoe het die organisasie gemeentes gehelp om bekostigbare en veilige Zoom-lisensies te kry sodat vergaderinge deur middel van videoverbinding gehou kan word?

NOODLENIGING

Noodlenigingswerk in 2023 – “Ons sien eerstehands Jehovah se liefde”

Watter goeie resultate was daar as gevolg van noodlenigingspogings in 2023? Hoe het hierdie pogings Jehovah se liefde weerspieël?

Noodlenigingswerk in 2022 – Liefde in aksie

Hoe het ons slagoffers gedurende 2022 gehelp?

Noodlenigingswerk word gedoen ten spyte van “oorloë en berigte van oorloë”

Hoe word hierdie noodlenigingswerk gedoen terwyl daar ’n oorlog in Oekraïne aan die gang is? Hoe het die noodlenigingswerk ons broers gehelp?

Noodlenigingswerk in 2021 – Ons het nie van ons broers en susters vergeet nie

Gedurende 2021 het party lande nie net hulp nodig gehad as gevolg van die COVID-19-pandemie nie, maar ook as gevolg van ander groot rampe.

Wêreldwye noodleniging vir ’n wêreldwye pandemie

Ons noodlenigingswerk gedurende die COVID-19-pandemie het ’n goeie indruk gemaak op dié wat Getuies is en dié wat nie Getuies is nie.

Hoe slagoffers van rampe gehelp word

Gedurende die 2020-diensjaar is miljoene van ons broers en susters deur die pandemie en natuurrampe getref. Wat het ons gedoen om hulle te help?

Jammer, daar is geen terme wat met jou keuse ooreenstem nie.