Ons werk as uitgewers

NOG ONDERWERPE

Die vrystelling van die Spaanse hersiene Nuwe Wêreld-vertaling

Hoe het vertalers dit reggekry om ’n Bybel te vertaal vir lesers regoor die wêreld as ’n enkele woord meer as een betekenis kan hê?

NOG ONDERWERPE

Die vrystelling van die Spaanse hersiene Nuwe Wêreld-vertaling

Hoe het vertalers dit reggekry om ’n Bybel te vertaal vir lesers regoor die wêreld as ’n enkele woord meer as een betekenis kan hê?

“Ten volle toegerus vir elke goeie werk”!

Die Nuwe Wêreld-vertaling is maklik om te lees en is ook getrou aan die oorspronklike teks. Van die nuwe kenmerke is: volkleurkaarte, ’n woordelys met Bybelterme en aanhangsels.

Goeie nuus in die Andes

Mense wat Quechua praat in Peru kom nader aan Jehovah omdat hulle lektuur en die Nuwe Wêreld-vertaling in die Griekse Geskrifte in hulle moedertaal het.

Vertaling sonder dat woorde neergeskryf word

Jehovah se Getuies het Bybelpublikasies in meer as 90 gebaretale vertaal. Hoekom soveel moeite doen?

“Beter as ’n fliek”

Hoe voel mense oor die video’s wat Jehovah se Getuies maak en wat by hulle byeenkomste gewys word? Hoe word hierdie video’s in verskillende tale oorgeklank?

Vertaling in Quebecse Gebaretaal was nodig

Hoekom is vertaalwerk in gebaretale so belangrik?

Ons bevorder liefde en respek vir die waarheid

Enigiemand wat ons publikasies lees of na ons video’s kyk, kan daarvan seker wees dat die feite goed nagevors en akkuraat is.

Die verspreiding van Bybellektuur in die Kongo

Elke maand lewer Jehovah se Getuies Bybels en Bybelpublikasies af in die Demokratiese Republiek van die Kongo. Kyk op watter opwindende maniere hulle dit doen.

Foto’s word geneem wat die teks verbeter

Hoe neem ons fotograwe foto’s wat ons publikasies verbeter en die teks komplementeer?

Estland gee erkenning aan “’n groot prestasie”

Die Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif in Esties is in 2014 genomineer vir Estland se Jaarlikse Taaltoekenning.

’n Gratis opname van die Bybel deur honderde lesers

Die opnames van die hersiene Nuwe Wêreld-vertaling word gedoen met ’n ander stem vir elke Bybelkarakter.

Fotogallery​—Kinders hou baie van die video’s

Kyk wat kinders sê oor die gewilde Bybelvideoreeks Word Jehovah se vriend met die geanimeerde karakters Caleb en Sophia.

Die goeie nuus word in die plaaslike tale van Ierland en Brittanje verkondig

Jehovah se Getuies wend spesiale pogings aan om mense te bereik wat Skots-Gaelies, Iers of Wallies lees of praat. Wat was die reaksie?

Video’s in honderde tale

Die video Wat gebeur by ’n Koninkryksaal? is in omtrent 400 tale beskikbaar, en Waarom moet jy die Bybel studeer? in meer as 550 tale. Kyk daarna in jou eie taal.

Die vervaardiging van ’n nuwe Bybel

Kyk hoe die hersiene uitgawe van die Engelse Nuwe Wêreld-vertaling vervaardig is. Waarom is soveel tyd, geld en moeite aan die vervaardiging van hierdie pragtige nuwe Bybel bestee?

Vertaalwerk in Mexiko en Sentraal-Amerika

Waarom vertaal Jehovah se Getuies in Mexiko en Sentraal-Amerika Bybelpublikasies in meer as 60 tale, insluitende Maja, Nahuatl en Nederduits?

Hulp vir die blindes in Afrika

Blinde lesers in Malawi spreek hulle waardering uit vir Bybelpublikasies in Chichewabraille.

’n Bybel wat gemaak is om te hou

Die 2013-hersiening van die Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif is mooi sowel as duursaam.

Die Spaanse vertaalspan trek na Spanje

Jehovah se Getuies vertaal Bybelpublikasies al sedert 1909 in Spaans. Vind meer uit omtrent hulle Spaanse vertaalwerk.

Video’s wat harte bly maak

Jehovah se Getuies het ’n reeks geanimeerde video’s gemaak wat kinders belangrike sedelike en geestelike lesse leer. Wat was die reaksie?

’n Eeu van musiek tot lof van God

Hoe het Jehovah se Getuies musiek en liedere in hulle aanbidding gebruik?

Toevertrou met die vertaling van “die heilige verklarings van God”—Romeine 3:2

Jehovah se Getuies het oor die afgelope eeu talle Bybelvertalings gebruik. Waarom het hulle die Bybel in hedendaagse Engels vertaal?

’n Draagbare biblioteek

JW Library is ’n gratis toepassing vir draagbare toestelle met baie kenmerke wat diep Bybelstudie vergemaklik.

Drukwerk regoor die wêreld—Mense word gehelp om van God te leer

Jehovah se Getuies het 15 drukkerye regoor die wêreld wat Bybellektuur in ongeveer 700 tale vervaardig.

Die webwerf jw.org word nou in meer as 300 tale gelees!

Hoe maak Jehovah se Getuies praktiese inligting uit die Bybel beskikbaar in soveel tale? Hoe vergelyk dit met ander welbekende webwerwe?

’n Internasionale brosjure wat deur middel van prente leer

Die Luister na God en lewe vir ewig-brosjure het al baie mense regoor die wêreld gehelp om God te leer ken en om uit te vind wat die Bybel se boodskap is. Kyk wat party oor hierdie kleurvolle brosjure gesê het.

Hulle kom om musiek te maak

Musikante van regoor die wêreld koester al meer as 40 jaar die voorreg om musiek te maak as deel van ’n unieke orkes.

Die Groenlandse Wagtoring word op TV geprys

In Januarie 2013 het die nuusmedia in Groenland aangekondig dat Die Wagtoring al 40 jaar lank in Groenlands uitgee word.

’n Wonderwerk op 400 wieletjies

Kyk hoe ’n stroombelynde afwerkingstelsel van ’n hoëspoeddrukpers aangepas is om Bybellektuur te sny, te stapel, te tel en te pak.

Prente help lesers om hulle die toneel voor te stel

Baie publikasies van Jehovah se Getuies bevat kleurvolle prente wat by die teks pas, maar dit was nie altyd die geval nie.

Ek sien God se Woord in my taal

Kyk hoe dowe ouers met horende kinders baat vind by die Bybel in Amerikaanse Gebaretaal.

Videogreep: Die vereenvoudigde uitgawe van Die Wagtoring—’n Hulp om kinders te leer

Kyk hoe ’n gesin die vereenvoudigde uitgawe van Die Wagtoring gebruik om hulle kinders te help om van God te leer.

“Dit is die weg”

Luister hoe ’n lied, wat op verse in God se Woord gebaseer is, in agt tale gesing word.

Die vereenvoudigde Engelse uitgawe van Die Wagtoring—’n Hulpmiddel om kinders in Denemarke te onderrig

Kyk hoe ’n gesin in Denemarke die vereenvoudigde Engelse uitgawe van Die Wagtoring gebruik.

Hulle voorsien in die aanvraag na Bybels

Kyk hoe ons drukkery in Japan help om in die wêreldwye aanvraag na Bybels te voorsien.

Bybels in hulle moedertaal

Die Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif word kosteloos versprei aan almal wat dit wil lees.

Videogreep: “Ek dank Jehovah dat hy my gehelp het”

Vind uit hoe die vereenvoudigde Engelse uitgawe van Die Wagtoring ’n man gehelp het om nader aan Jehovah God te kom.

Bybel in braille – “Ek sal verlore wees daarsonder”

Luister na die ondervinding van ’n blinde man wat baat gevind het by die Bybel in braille.

Genesis nou beskikbaar in Amerikaanse Gebaretaal

Die Bybelboek Genesis is nou beskikbaar in ASL!

Japan help met die wêreldwye vervaardiging van hardebandbybels

Nuwe toerusting is geïnstalleer by die drukkery van Jehovah se Getuies in Japan. Vind meer uit oor hierdie geoutomatiseerde bindery.

Die musiek van baie tale

Vind uit watter unieke uitdagings dit inhou om lirieke in baie tale te vertaal.

Minder bladsye, meer tale

Van Januarie 2013 af sal Die Wagtoring en Ontwaak! minder gedrukte bladsye hê. Waarom?

Videogreep: Die Wagtoring—Uitgegee sedert 1879

Kyk hoe die tydskrif met die grootste verspreiding ter wêreld deur die jare heen gelyk het.

Die twee meter lange Bybel

Vind uit hoe braille-Bybels in baie tale gepubliseer word.

Die Wagtoring—Die tydskrif met die grootste sirkulasie in die wêreld

Ons gee die tydskrif Die Wagtoring in meer as 190 tale uit en versprei dit wêreldwyd. Hoe vergelyk ander publikasies daarmee?

Vereenvoudiging van Die Wagtoring

Ons het in 2011 ’n vereenvoudigde Engelse uitgawe van Die Wagtoring begin uitgee. Vind uit hoe lesers regoor die wêreld daarby baat vind.