Spring na inhoud

Geloof en aanbidding

Geloof en aanbidding

Godsdiens

Wat is geestelikheid? Kan ek geestelik wees al behoort ek nie aan ’n godsdiens nie?

Kry drie voorstelle oor hoe om jou geestelikheid te ontwikkel, en identifiseer vier algemene verkeerde idees daaroor.

Is alle godsdienste dieselfde? Lei hulle almal na God?

Twee faktore wat in die Bybel beklemtoon word, voorsien die antwoord.

Is dit nodig om aan ’n georganiseerde godsdiens te behoort?

Kan ’n mens God eenvoudig op jou eie aanbid?

Waarom is daar soveel Christelike denominasies?

Is dit wat Jesus, wat die Christelike godsdiens begin het, wou gehad het?

Hoe kan ek die ware godsdiens vind?

Is ware godsdiens bloot ‘die regte godsdiens vir my’?

Wie is die antichris?

Kom hy, of is hy reeds hier?

Wat beteken dit om heilig te wees?

Kan onvolmaakte mense soos ons heilig wees?

Gebed

Sal God my help as ek bid?

Stel God werklik belang in ons probleme?

Waarom moet ek bid? Sal God my gebede verhoor?

Dit berus hoofsaaklik by jou of God jou gebede sal verhoor.

Hoe om te bid – Is die Onse Vader-gebed die beste manier?

Is die Onse Vader-gebed die enigste gebed wat God aanvaar?

Waarvoor kan ek bid?

Vind uit waarom persoonlike aangeleenthede nie vir God onbelangrik is nie.

Waarom moet ek in Jesus se naam bid?

Kyk hoe gebed in Jesus se naam God eer en hoe dit respek vir Jesus toon.

Moet ek tot heiliges bid?

Vind uit tot wie die Bybel sê ons moet bid.

Waarom verwerp God party gebede?

Vind meer uit oor watter gebede God nie verhoor nie en na watter mense God nie luister nie.

Redding

Is geloof in Jesus genoeg vir redding?

Die Bybel beskryf party wat in Jesus glo, maar wat nie gered sal word nie. Hoe kan dit wees?

Wat is redding?

Wat is die weg tot redding? En waarvan word iemand gered?

Jesus red — Hoe?

Hoekom het ons Jesus nodig om vir ons te pleit? Is geloof in Jesus al wat ons nodig het om gered te word?

Hoekom het Jesus gesterf?

Kan sy dood ons bevoordeel?

Hoe is Jesus se offerande “’n losprys in ruil vir baie”?

Hoe voorsien die losprys verlossing van sonde?

Wat is doop?

Daar is baie verslae oor doop in die Bybel opgeteken wat die betekenis en belangrikheid daarvan beklemtoon.

Leer die Bybel dat mens altyd gered is as jy eenmaal gered is?

Jesus het ’n illustrasie vertel wat die vraag beantwoord.

Wat beteken dit om weer gebore te word?

Moet jy weer gebore wees om ’n Christen te wees?

Sonde en vergifnis

Wat was die eerste sonde?

Adam en Eva was ongehoorsaam aan God en het hulle sondige toestand, soos ’n genetiese swakheid, aan al hulle nakomelinge oorgedra.

Wat is sonde?

Is party sondes erger as ander?

Wat is vergifnis?

In die Bybel kan jy vyf stappe vind wat jou kan help om iemand te vergewe.

Sal God my vergewe?

Kyk na wat die Bybel sê oor hoe om God se vergifnis te verkry.

Kan die Bybel mense help wat sukkel met skuldgevoelens?

Eerder as om vas te hou aan skuldgevoelens, is daar drie stappe wat jou kan help om aan te beweeg.

Is daar “sewe doodsondes”?

Waar kom hierdie beskrywing vandaan? En wat is die verskil tussen sonde wat die dood meebring en sonde wat nie dood meebring nie?

Wat is die onvergeeflike sonde?

Hoe weet jy of jy die onvergeeflike sonde gepleeg het?

Wat beteken “oog vir oog”?

Het die wet “oog vir oog” mense die reg gegee om self wraak te neem?

Wat sê die Bybel oor alkohol? Is dit ’n sonde om dit te drink?

Die Bybel maak in werklikheid melding van etlike positiewe aspekte van wyn en ander alkoholiese drankies.

Is dit verkeerd om te rook?

As die Bybel nie van rook praat nie, hoe kan ons die antwoord op hierdie vraag kry?

Is dit ’n sonde om te dobbel?

Die Bybel bespreek dobbelary nie breedvoerig nie. Hoe kan ons uitvind wat God se beskouing is?

Godsdiensgebruike

Wat sê die Bybel oor tiendes?

Die verskil tussen wat die Bybel eintlik sê en wat party mense dink dit sê, kan jou dalk verras.

Moet ons beelde aanbid?

Maak dit vir God saak of ons beelde of afgode in ons aanbidding gebruik?

Moet Christene die Sabbat onderhou?

Indien nie, waarom noem die Bybel die Sabbat dan ’n ewige verbond?

Wat leer die Bybel oor die vermoë om in tale te praat?

Identifiseer die gawe om in tale te praat ware Christene?

Wat sê die Bybel oor die gebruik om te vas?

Onder watter omstandighede het party in die Bybel gevas? Word daar van Christene verwag om te vas?

Wat sê die Bybel daaroor om te gee?

Hoe kan dit God se hart bly maak wanneer ons iets vir iemand gee?

Wat is die Tien Gebooie van God?

Aan wie is dit gegee? Moet Christene dit onderhou?