DIE WAGTORING Junie 2013 | ’n Wêreld sonder vooroordeel—Wanneer?

Slegs God kan vooroordeel heeltemal en vir ewig uit die weg ruim. Hoe en wanneer sal hy dit doen?

VOORBLADONDERWERP

Vooroordeel—’n Wêreldwye probleem

Wat is vooroordeel? Waarom kan daar gesê word dat dit iets baie persoonliks is en wêreldwyd voorkom?

VOORBLADONDERWERP

’n Wêreld sonder vooroordeel—Wanneer?

Werklike gevalle toon hoe die Bybel mense nou al help om vooroordeel te oorkom. Wanneer sal dit heeltemal uitgewis word?

KOM NADER AAN GOD

Jehovah ‘is nie partydig nie’

God luister na die gebede van sy aanbidders, ongeag hulle ras, nasionaliteit of maatskaplike stand. Hoe weet ons dit?

’n Skat wat eeue lank verborge was

Vind uit hoe die oudste Georgiese Bybelvertaling waarvan mense weet, ontdek is.

Moet ons tot heiliges bid?

Die skriftuurlike beskouing van gebede tot heiliges hou verband met die antwoord op die vraag: Moet jy bang wees om God in gebed te nader?

LEER JOU KINDERS

Wat kan ons by ’n misdadiger leer?

Kort voor Jesus se dood het hy ’n sterwende misdadiger belowe dat hy in die Paradys sal lewe. Wat het Jesus bedoel, en watter soort plek sal hierdie Paradys wees?

Antwoorde op Bybelvrae

Al het baie mense opregte pogings aangewend om wêreldvrede tot stand te bring, kon hulle dit nie regkry nie. Leer waarom.

Nog aanlyn materiaal

Is Jehovah se Getuies verdraagsaam teenoor ander godsdienste?

Vind uit hoe verdraagsaamheid ware Christene identifiseer.