ONTWAAK! Mei 2014 | Stres—Hoe om dit te beheer

Stres kan eintlik nuttig wees, maar net as dit behoorlik beheer word.

Ons beskou die wêreld

Onderwerpe sluit in: ’n gebied waar meer as 100 nuwe spesies elke jaar geïdentifiseer word, ’n aanbevole beperking op TV-kykery vir kinders en die suksesvolle—of onsuksesvolle—pogings om skoon energie op te wek.

VOORBLADONDERWERP

Stres—Hoe om dit te beheer

Kyk na vier algemene oorsake van stres sowel as praktiese wenke uit die Bybel wat jou kan help om stres te beheer.

HULP VIR DIE GESIN

Hoe om tieners Internetveiligheid te leer

Hoe kan jy jou tiener help om nie net reëls te volg nie, maar om self wyse besluite te neem?

ONDERHOUD

’n Raadgewende chirurg verduidelik waarom hy aan God glo

Dr. Guillermo Perez het jare lank aan evolusie geglo, maar nou is hy oortuig dat God die menseliggaam ontwerp het. Wat het hom van gedagte laat verander?

Die Europese heksejagte

Tydens ’n aaklige en waansinnige tydperk is “die boosaardigste en . . . die skadelikste boek in wêreldliteratuur” as die gesag oor heksery beskou.

DIE BYBEL SE BESKOUING

Bepeinsing

Nie alle vorme van bepeinsing is voordelig nie.

Wysheid roep uit—Kan jy dit hoor?

Ware wysheid sal die mensdom se probleme oplos.

Nog aanlyn materiaal

Hoe verantwoordelik is ek?

Party jongmense word meer vryheid gegee as ander. Wat maak die verskil?

Is jou ouers besig om te skei?

Hoe kan jy die hartseer, woede en gegriefdheid oorkom?

Wat jongmense sê oor ’n gebalanseerde selfbeeld

Waarom kan dit vir jongmense ’n uitdaging wees om ’n gebalanseerde beskouing van hulle voorkoms te behou? Wat kan help?

Moses word groot in Egipte

Waarom het Moses se moeder hom in die Nylrivier gesit? Leer meer oor hom, sy gesin en Farao se dogter.