Jehovah se Getuies regoor die wêreld

Guam

  • Merizo pier, Guam – Die brosjure Geniet die lewe vir ewig! word aangebied.

Vinnige feite – Guam

  • 173 000 – Bevolking
  • 709 – Bedienaars wat ander oor die Bybel leer
  • 9 – Gemeentes
  • 1 tot 250 – Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking

DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE

Hulle het hulle gewillig aangebied—In Mikronesië

Diegene uit ander lande wat op hierdie Pasifiese eilande dien, kom dikwels voor drie algemene uitdagings te staan. Wat doen hierdie Koninkryksverkondigers hieromtrent?