Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Die koningin van Skeba besoek die hof van koning Salomo

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Wysheid was vir haar kosbaar

Wysheid was vir haar kosbaar

Die koningin van Skeba het ’n lang en uitputtende reis aangepak om Salomo te sien (2Kr 9:1, 2; w99 11/1 20 ¶4; w99 7/1 30 ¶4-5)

Salomo se wysheid en rykdom het haar asem weggeslaan (2Kr 9:3, 4; w99 7/1 30-31; sien voorblad)

Wat sy gesien het, het haar gemotiveer om Jehovah te loof (2Kr 9:7, 8; it-2-E 990-991)

Die koningin van Skeba het wysheid so baie waardeer dat sy bereid was om groot opofferings te maak om dit te kry.

VRA JOU AF: ‘Is ek bereid om vir wysheid te soek soos wat ek vir versteekte skatte sou soek?’ – Spr 2:1-6.