Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Het jy al ooit gewonder?

Het jy al ooit gewonder?
  • Hoekom is daar soveel probleme in die wêreld?

  • Hoe kan jy die wysheid kry om probleme in die lewe te hanteer?

  • Gee God vir jou as individu om? – 1 Petrus 5:6, 7.

  • Hoe kan jy meer oor God en sy wil uitvind?

Miljoene mense het antwoorde op hierdie vrae gekry deur die Heilige Skrif te studeer. Jy kan ook.

As jy meer inligting wil hê, vra asseblief vir die brosjure Real Faith—Your Key to a Happy Life by die uitgewers van hierdie tydskrif. Dit is sonder koste of jy kan dit aanlyn lees by www.isa4310.com.