Spring na inhoud

17 APRIL 2023
WÊRELDNUUS

Jongste nuus van die Bestuursliggaam vir 2023 – Nr. 3

Jongste nuus van die Bestuursliggaam vir 2023 – Nr. 3

In hierdie video gee ’n lid van die Bestuursliggaam vir ons die jongste nuus uit Duitsland, Oos-Afrika en die Bahamas. Ons sal sien hoe ons broers en susters in hierdie gebiede Jehovah hulle skuilplek maak.