Spring na inhoud

Broer Wadim Fedorof

22 MAART 2023 | BYGEWERK: 28 APRIL 2023
RUSLAND

JONGSTE NUUS – BROER SKULDIG BEVIND | “Vasbeslote om te doen wat Jehovah ook al van my vra”

JONGSTE NUUS – BROER SKULDIG BEVIND | “Vasbeslote om te doen wat Jehovah ook al van my vra”

Op 28 April 2023 het die Asja-stadshof van die Tsjeljabinsk-streek broer Wadim Fedorof skuldig bevind en hom ’n opgeskorte vonnis van ses jaar gegee. Hy hoef nie op hierdie stadium tronk toe te gaan nie.

Profiel

Soos Wadim, het ons die vertroue dat Jehovah diegene wat aanhou om op hom te hoop en ‘sy weg te volg’, sal seën en versterk. – Psalm 37:34.

Tydlyn

  1. 11 Junie 2021

    Polisiemanne het die huise van Wadim en sy seun, Andrei, deursoek

  2. 29 April 2022

    Wadim word krimineel aangekla

  3. 1 Desember 2022

    Kriminele saak begin