Spring na inhoud

Broer Pawel Sidorenko

25 AUGUSTUS 2023 | BYGEWERK: 4 APRIL 2024
RUSLAND

JONGSTE NUUS – BROER SKULDIG BEVIND | “Niks gee my groter vreugde as my verhouding met Jehovah nie”

JONGSTE NUUS – BROER SKULDIG BEVIND | “Niks gee my groter vreugde as my verhouding met Jehovah nie”

Op 3 April 2024 het die Gorjatjekljoetjefskoi-stadshof van die Krasnodar-gebied broer Pawel Sidorenko skuldig bevind en hom ’n opgeskorte tronkvonnis van drie jaar gegee. Hy hoef nie op hierdie stadium tronk toe te gaan nie.

Profiel

Net soos Pawel, is ons verheug omdat ons weet dat ons pogings om op “die pad van die lewe” te bly, ons oorvloedige vreugde en geluk sal bring. – Psalm 16:11.

Tydlyn

  1. 26 Januarie 2022

    Kriminele saak word gemaak

  2. 28 Januarie 2022

    Huis word deursoek. Word ondervra en onder reisbeperkings geplaas

  3. 22 Maart 2023

    Kriminele verhoor begin