Jehovah se Getuies regoor die wêreld

Tanzanië

  • Die dorpie Ngibao, naby Arusha, Tanzanië​ — Die brosjure Luister na God en lewe vir ewig word vir ’n groep Masais aangebied

Vinnige feite – Tanzanië

  • 67 438 000 – Bevolking
  • 20 846 – Bedienaars wat ander oor die Bybel leer
  • 417 – Gemeentes
  • 1 tot 3 392 – Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking