Jehovah se Getuies regoor die wêreld

Portugal

  • Sintra, Portugal​ — Getuieniswerk van huis tot huis

Vinnige feite – Portugal

  • 9 974 000 – Bevolking
  • 52 498 – Bedienaars wat ander oor die Bybel leer
  • 653 – Gemeentes
  • 1 tot 192 – Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking

DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE

Hoe die eerste Koninkryksaadjies in Portugal gesaai is

Watter probleme moes die vroeë Koninkryksverkondigers in Portugal oorkom?

DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE

Ons het God se onverdiende goedhartigheid op baie maniere ondervind

Douglas en Mary Guest het God se onverdiende goedhartigheid ondervind as pioniers in Kanada en as sendelinge in Brasilië en Portugal.