Jehovah se Getuies regoor die wêreld

Letland

  • Riga, Letland — ’n Verkondiger wys vir mense hoe om die webwerf jw.org te gebruik

Vinnige feite – Letland

  • 1 883 000 – Bevolking
  • 2 135 – Bedienaars wat ander oor die Bybel leer
  • 29 – Gemeentes
  • 1 tot 898 – Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking

DIE WAGTORING

Die belofte van ’n paradysaarde het my lewe verander!

Ivars Vigulis se lewe het gedraai om die roem, eer en opwinding van motorfietswedrenne. Watter uitwerking het Bybelwaarheid op sy lewe gehad?