Jehovah se Getuies regoor die wêreld

Israel

  • Tel Aviv, Israel​ — Daar word al langs die promenade in Russies gepreek

Vinnige feite – Israel

  • 9 888 000 – Bevolking
  • 2 129 – Bedienaars wat ander oor die Bybel leer
  • 32 – Gemeentes
  • 1 tot 4 731 – Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking

NUUSBERIGTE

Duisende toeriste stroom na Tel Aviv – Spesiale openbare getuieniswerk in Israel

In Mei 2019 het Jehovah se Getuies in Israel spesiale openbare getuieniswerk in Tel Aviv gedoen.