Jehovah se Getuies regoor die wêreld

Griekeland

  • Monastiraki-plein, Atene, Griekeland — Die Ontwaak! word aangebied

Vinnige feite – Griekeland

  • 10 482 000 – Bevolking
  • 27 759 – Bedienaars wat ander oor die Bybel leer
  • 345 – Gemeentes
  • 1 tot 379 – Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking

NUUSBERIGTE

’n Baie lang stryd vir die reg om te preek

In 1993 het Minos Kokkinakis sy 50 jaar lange regstryd vir godsdiensvryheid gewen. Dit is die eerste keer dat die EHMR ’n land skuldig bevind het omdat hulle godsdiensvryheid geskend het.

DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE

Vasbeslote om ’n soldaat van Christus te wees

Demetrius Psarras is tronk toe gestuur omdat hy geweier het om te gaan veg. Hy het nooit opgehou om God te verheerlik nie, selfs toe hy hewig vervolg is.