Jehovah se Getuies regoor die wêreld

Sentraal-Afrikaanse Republiek

Vinnige feite – Sentraal-Afrikaanse Republiek

  • 5 119 000 – Bevolking
  • 2 932 – Bedienaars wat ander oor die Bybel leer
  • 64 – Gemeentes
  • 1 tot 1 791 – Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking

NUUSBERIGTE

Getuies in die Sentraal-Afrikaanse Republiek vlug as gevolg van gewapende konflikte

Jehovah se Getuies is onder die duisende mense wat uit die Sentraal-Afrikaanse Republiek na buurlande moes vlug as gevolg van etniese en godsdiensgeweld

DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE

Vasbeslote om nie my hande slap te laat word nie

Vind uit watter opwindende dinge Maxim Danyleyko tydens sy 68 jaar as ’n sendeling ervaar het.