Jehovah se Getuies regoor die wêreld

Bolivia

  • La Guardia, Bolivia — ’n Bybelbespreking

Vinnige feite – Bolivia

  • 12 152 000 – Bevolking
  • 29 440 – Bedienaars wat ander oor die Bybel leer
  • 452 – Gemeentes
  • 1 tot 419 – Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking

NUUSBERIGTE

Jehovah se Getuies kry erkenning vir uitstalling van plaaslike kulture by byeenkoms in Bolivia

Die Getuies het toekennings gekry omdat hulle groot verbeterings aan fasiliteite gemaak het en ’n uitstalling opgerig het oor Bolivia se verskillende kulture.