Spring na inhoud

DIE BYBEL VERANDER LEWENS

Juan Pablo Zermeño: Jehovah het my ’n betekenisvolle lewe gegee

Juan Pablo Zermeño: Jehovah het my ’n betekenisvolle lewe gegee

Ten spyte van traumatiese kinderjare het baie mense vrede en ’n doel gevind deur hulle lewe aan Jehovah toe te wy. Juan Pablo het besluit om sy boksloopbaan op te gee en ware betekenis in die lewe gevind.