Spring na inhoud

Herdenk Jesus se dood

Herdenk Jesus se dood

Elke jaar herdenk Jehovah se Getuies Jesus se dood op die manier wat hy gesê het (Lukas 22:19, 20). Ons nooi jou hartlik om hierdie belangrike geleentheid saam met ons by te woon. Jy sal leer hoe Jesus se lewe en dood jou kan bevoordeel.