Spring na inhoud

Lied 89—Luister, gee ag, word geseën

Lied 89—Luister, gee ag, word geseën

Ons kan Jehovah se vriend wees deur liedere te sing. Sing saam met Caleb en Sophia oor die seëninge wat ons ontvang as ons aan Jehovah gehoorsaam is.

Jy sal dalk ook hiervan hou

VIDEO’S

Leer by Jehovah se vriende

Leer lesse by verskillende karakters in die Bybel wat Jehovah se vriende geword het!

BYBELLERINGE

Video’s en aktiwiteite vir kinders

Julle sal dit geniet om hierdie Bybelgebaseerde video’s en aktiwiteite te gebruik om julle kinders geestelike lesse te leer.