Spring na inhoud

Jongmense vra—Wat sal ek met my lewe doen?

Elke jongmens moet hom ’n baie belangrike vraag afvra: ‘Wat sal ek met my lewe doen?’ Dink goed na oor jou eie doelwitte in die lewe terwyl jy kyk na André se verhaal. Hy is ’n jong man wat tussen twee wêrelde moet kies. Watter een sal hy kies? Watter een sal hom gelukkig maak? Die video bevat ook onderhoude met jongmense van ander lande wat jou sal help om anders hieroor te dink.