Spring na inhoud

Jehovah se Getuies​—Geloof in aksie, Deel 1: Uit die duisternis

Die Bybelstudente het groot geloof nodig gehad om van die duisternis van eeue oue valse godsdiensgebruike los te breek. Hulle was egter moedige en ywerige ligdraers. Kyk in hierdie video hoe hulle moed en lojaliteit aan die dag gelê het sowel as hoe Jehovah hulle “uit die duisternis tot in sy wonderbare lig” gelei het.

Jy sal dalk ook hiervan hou

DOKUMENTÊRE VIDEO’S

Jehovah se Getuies​—Geloof in aksie, Deel 2: Laat die lig skyn

Jesus het sy volgelinge beveel om ‘dissipels te maak van mense van al die nasies’. Weens teenstand en baie uitdagings vind die Bybelstudente uit wat dit werklik beteken om die lig te laat skyn.