Volg hulle geloof na

In hierdie videoreeks sal jy uit die voorbeelde van getroue mans en vroue in die Bybel kan leer.

Volg hulle geloof na – Abraham, Deel 1

In hierdie video sal jy sien wat Abraham daarvan oortuig het dat Jehovah altyd sy beloftes laat waar word.

Volg hulle geloof na – Abraham, Deel 2

In hierdie video sal jy sien hoe Abraham nie net vir homself ’n seën gekry het nie, maar ook vir die hele mensdom.

Jy sal dalk ook hiervan hou

GELOOF IN GOD

Volg hulle geloof na

Volg die voorbeeld van getroue manne en vroue in die Bybel, en kom nader aan God.