DIE WAGTORING Augustus 2014 | Stel God belang in jou?

Hoe toon God dat hy besorg is oor jou?

VOORBLADONDERWERP

Is God besorg oor jou?

Stel God die Almagtige werklik in jou belang?

VOORBLADONDERWERP

God waak oor jou

Waarom word Hy “’n God wat sien” genoem?

VOORBLADONDERWERP

God verstaan jou

Wanneer God jou hart ondersoek, sien hy meer as net jou foute.

VOORBLADONDERWERP

God kan jou vertroos

Sê nou jou probleme lyk onbenullig in vergelyking met die ernstige probleme van miljarde mense in die wêreld?

VOORBLADONDERWERP

God wil jou help

Sê nou jy glo aan God, maar jy voel nie na aan hom nie?

DIE BYBEL VERANDER LEWENS

Ek het my eie oorlog teen onregte en geweld gevoer

Antoine Touma was ’n bedrewe koeng foe-vegter, maar 1 Timoteus 4:⁠8 het sy lewe verander.

VOLG HULLE GELOOF NA

“Luister asseblief na hierdie droom”

Josef se ingewikkelde gesinsagtergrond voorsien ’n waardevolle les vir diegene wat vandag in stiefgesinne is.

ONS LESERS VRA

Wie het God gemaak?

Maak dit sin om te glo dat God nog altyd bestaan het?

Antwoorde op Bybelvrae

Is dit moontlik dat party godsdienste nie hulle oorsprong by die ware God het nie?

Nog aanlyn materiaal

Is God ’n onpersoonlike krag?

Die Bybel sê dat God alles geskep het, maar gee hy vir ons om?