DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE Junie 2024

Hierdie nommer bevat die studieartikels vir 12 Augustus–8 September 2024.

STUDIEARTIKEL 23

Jehovah nooi ons om sy gaste te wees

Word gestudeer gedurende die week van 12-18 Augustus 2024.

STUDIEARTIKEL 24

Bly vir ewig Jehovah se gas!

Word gestudeer gedurende die week van 19-25 Augustus 2024.

LEWENSVERHAAL

Jehovah het aandag geskenk aan my gebede

Wat het vir Marcel Gillet van ’n jong ouderdom af oortuig dat Jehovah die “Hoorder van gebed” is?

Vrae van lesers

Verwys die woorde “U sal oor hulle waak,” in Psalm 12:​7, na “dié wat swaarkry” (vers 5) of na “die woorde van Jehovah” (vers 6)?

STUDIEARTIKEL 25

Onthou dat Jehovah “die lewende God” is

Word gestudeer gedurende die week van 26 Augustus–1 September 2024.

STUDIEARTIKEL 26

Maak Jehovah jou Rots

Word gestudeer gedurende die week van 2-⁠8 September 2024.