DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE Julie 2024

Hierdie nommer bevat die studieartikels vir 9 September–6 Oktober 2024.

STUDIEARTIKEL 27

Wees moedig soos Sadok

Word gestudeer gedurende die week van 9-15 September 2024.

STUDIEARTIKEL 28

Herken jy die waarheid?

Word gestudeer gedurende die week van 16-22 September 2024.

STUDIEARTIKEL 29

Hou aan waak teen versoeking

Word gestudeer gedurende die week van 23-29 September 2024.

STUDIEARTIKEL 30

Belangrike lesse wat ons by die konings van Israel leer

Word gestudeer gedurende die week van 30 September–6 Oktober 2024.

Hoe om by ’n nuwe gemeente aan te pas

Baie Christene het ’n sukses daarvan gemaak om na ’n nuwe gemeente toe te trek. Wat dra by tot ’n suksesvolle trek? Kyk na vier beginsels wat jou kan help om die uitdaging te oorkom.

Vrae van lesers

Wie is die “vrou” wat in Jesaja 60:⁠1 genoem word, en hoe ‘staan sy op’ en ‘versprei sy lig’?