Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

DIE WAGTORING Nr. 1 2022 | Hoe om die siklus van haat te breek

Daar is baie haat in die wêreld. Mense wys haat op verskillende maniere. Byvoorbeeld, hulle diskrimineer dalk teen ander, sê beledigende dinge vir hulle, of hulle kan ander selfs fisies aanrand. Sal haat ooit tot ’n einde kom? Die artikels in hierdie tydskrif wys hoe ons die siklus van haat met die hulp van die Bybel kan breek. Dit wys ook wat God gaan doen om vir ewig ’n einde aan haat te maak.

 

Ons kan haat oorkom!

Wat is die siklus van haat? Hoe word dit dikwels gewys?

Hoekom is daar ’n siklus van haat?

Die Bybel wys waar haat vandaan kom, hoekom dit maklik is vir mense om te haat en hoekom haat vandag floreer.

Hoe om die siklus van haat te breek

Wat die Bybel leer, het mense gehelp om beter mense te word.

HOE OM DIE SIKLUS VAN HAAT TE BREEK

1 | Wees onpartydig

Raak ontslae van negatiewe gevoelens teenoor ander deur God se onpartydigheid na te volg.

HOE OM DIE SIKLUS VAN HAAT TE BREEK

2 | Moenie wraak neem nie

Oorkom gevoelens van wraak deur op God te vertrou om die probleem op te los.

HOE OM DIE SIKLUS VAN HAAT TE BREEK

3 | Kry haat uit jou gedagtes uit

God se Woord kan jou help om ontslae te raak van haat in jou verstand en hart.

HOE OM DIE SIKLUS VAN HAAT TE BREEK

4 | Oorkom haat met God se hulp

God se heilige gees kan ons help om eienskappe aan te leer wat keer dat haat ontwikkel.

Wanneer haat vir ewig weggeneem sal word!

Wie kan vir ewig ’n einde aan haat maak?

Daar is oral slagoffers van haat

Hoe kan die siklus van haat gebreek word? ’n Regte en blywende verandering gebeur alreeds regoor die wêreld.