DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE Oktober 2013

Hierdie nommer ondersoek bewyse uit die skepping wat ons Skepper se krag en wysheid openbaar. Ons sien ook hoe ons in ooreenstemming met een van Jesus se liefdevolle gebede kan optree.

Hulle het hulle gewillig aangebied in die Filippyne

Vind uit wat party beweeg het om hulle werk te los, hulle besittings te verkoop en ’n eenvoudige lewe in die Filippyne te lei.

Die skepping openbaar die lewende God

Vind uit hoe ons ander kan help om die waarheid oor die Skepper te verstaan en terselfdertyd ons eie geloof in hom kan opbou.

“Dien Jehovah as slawe”

Hoe kan ons verhoed dat ons slawe van Satan word? Hoe beloon Jehovah diegene wat hom getrou as slawe dien?

LEWENSVERHAAL

Dit was vir ons lonend om op Jehovah te steun

Malcolm & Grace Allen dien Jehovah elkeen meer as 75 jaar. Lees hoe hulle geleer het dat Jehovah diegene seën wat op hom steun

Lesse uit ’n goed voorbereide gebed

Watter lesse kan ons uit die Leviete se gebed leer? Hoe kan ons ons gebede betekenisvoller maak?

Tree in ooreenstemming met Jesus se liefdevolle gebed op

Wanneer hy gebid het, het Jesus Jehovah se wil bo sy eie begeertes gestel. Hoe kan ons in ooreenstemming met sy gebed optree?

Kan jy meer doen om ander te waarsku?

Sien hoe party elke geleentheid benut om, terwyl hulle met hulle daaglikse bedrywighede besig is, vir ander te getuig