DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE Februarie 2013

Hierdie nommer bespreek die spesiale erfenis wat ons as Jehovah se volk het. Vind ook uit hoe ons kan aanhou om Jehovah se beskerming te geniet.

Dit is ons geestelike erfenis

Versterk jou waardering vir ons geestelike erfenis deur te kyk na wat Jehovah vir die mensdom en vir sy volk gedoen het.

Waardeer jy ons geestelike erfenis?

Kennis van ons geestelike erfenis asook waardering daarvoor kan ons help om vasbeslote te wees om onkreukbaar lojaal aan God te bly.

Die pretoriaanse wag ontvang ’n getuienis

Paulus het by elke geleentheid getuig. Kyk hoe sy voorbeeld jou kan aanspoor om dit ook te doen.

Bly in Jehovah se vallei van beskerming

Wat is die vallei van beskerming, en hoe kan diegene wat Jehovah aanbid, daar beskerming vind?

Pasop vir die bedoelings van die hart

Soms probeer ons hart om die verkeerde handelswyse te regverdig. Wat kan ons help om te weet wat werklik in ons hart is?

Moenie dat enigiets jou verhinder om heerlikheid aan te gryp nie

Hoe kan jy heerlikheid van God ontvang? Wat kan jou verhinder om dit aan te gryp?

Sy het tot die familie van Kajafas behoort

Die ontdekking van Mirjam se ossuarium bewys dat die Bybel van werklike mense praat wat tot werklike families behoort het.

UIT ONS ARGIEF

Die ‘onvergeetlike’ het net betyds gekom

Vind uit hoe die nuwe “Skeppingsdrama” die Getuies in Duitsland gehelp het om toetse van geloof gedurende die Tweede Wêreldoorlog te deurstaan.