ONTWAAK! Januarie 2015 | Hoe het lewe begin?

Moet godsdiens ’n faktor wees as dit kom by die antwoord op hierdie vraag?

VOORBLADONDERWERP

Hoe het lewe begin?

Waarom vind baie mense wat ’n wetenskaplike agtergrond het, dit moeilik om te aanvaar dat lewe as gevolg van evolusie ontstaan het?

VOORBLADONDERWERP

Twee vrae om oor na te dink

Besluit self of jy tevrede is met die antwoorde wat die evolusieteorie voorsien aangaande hoe lewe begin het.

VOORBLADONDERWERP

’n Antwoord wat oorweeg moet word

Wat het ’n vername voorstander van ateïsme oortuig dat lewe die produk is van ’n hoër Intellek?

IS DIT ONTWERP?

Die heuningkoek

Wat bye van die doeltreffende gebruik van ruimte weet, kon wiskundiges eers in 1999 bewys.

HULP VIR DIE GESIN

Hoe om jou humeur in toom te hou

Vyf stappe wat op die Bybel gebaseer is, kan jou help om jou woede in toom te hou.

LANDE EN VOLKE

’n Besoek aan Costa Rica

Vind uit waarom die mense van hierdie land Ticos genoem word.

ONDERHOUD

“Ek weier om oor my siekte te tob”

Wat gee Elisa die krag om die pyn van ’n chroniese siekte te verduur en soms selfs van haar siekte te vergeet?

DIE BYBEL SE BESKOUING

Lyding

Is God besorg oor ons pyn en die beproewinge wat ons deurmaak?

ONS BESKOU DIE WÊRELD

Die kollig val op godsdiens

Onlangse nuusberigte toon dat godsdiens nie eenheid bevorder nie.

Nog aanlyn materiaal

Waarom moet ek pornografie verwerp?

Wat het pornografie en rook in gemeen?

Dis lekker om te deel

Kyk hoe gelukkig maak dit Caleb en Sophia wanneer hulle hulle goed met mekaar deel.