Word Jehovah se vriend – Liedjies vir kinders

Hierdie is ’n versameling van liedjies wat ’n kind se hart raak.

Wees lief vir alle soorte mense

Waarom is dit belangrik dat ons lief is vir mense van alle rasse?

Respekteer ouer vriende

Hoe kan jy wys dat jy ouer mense respekteer wat Jehovah al baie jare dien?

Leer Bybelboeke uit jou kop uit (Deel 1)

Leer die volgorde van die Bybelboeke in die Hebreeuse Geskrifte van Genesis tot Jesaja.

Leer Bybelboeke uit jou kop uit (Deel 2)

Leer die volgorde van die boeke in Hebreeuse Geskrifte van Jeremia tot Maleagi.

Wees dankbaar

Hoe kan jy vir mense wat vir jou dinge doen, wys dat jy dankbaar is?

Leer Bybelboeke uit jou kop uit (Deel 3)

Leer die volgorde van die boeke in die die Christelike Griekse Geskrifte van Matteus tot Openbaring.

’n Tydlyn van Jesus se lewe

Wat het Jesus gedoen terwyl hy op die aarde was, en wat sal hy binnekort regkry?

My vriende in die Bybel

Maak vriende met Jehovah se vriende in die Bybel.

Bid vir ander

Hoekom moet jy vir ander bid?

Ek is reg om meer vir Jehovah te doen

Wat is jou geestelike doelwitte?

Kyk hoe Jehovah my gemaak het

Jy kan sien, hoor, lag en speel omdat jy op ’n wonderlike manier gemaak is.

Jehovah is my beste vriend

Maak God jou beste vriend!

Word Jehovah se vriend – Temaliedjie

Hoe kan jy God se vriend wees?

Ons het gesinsaanbidding lief

Gesinsaanbidding sal jou help om nader aan Jehovah te kom.

Dis my familie

Sing oor jou liefde vir jou familie.

Ek’s so bly jy’s jy

Waardeer die mense om jou, en bou vriendskappe wat hou!

Wees getrou

Hoe kan jy opstaan vir die waarheid?

Hou aan soos Noag

Met Jehovah se hulp kan jy aanhou net soos Noag.

Ester was dapper

Ester het opgestaan vir wat reg is – jy kan ook!

Die twaalf apostels – Ken jy hulle?

Kom ons probeer die name van Jesus se 12 apostels onthou. Ken jy almal se name?

Rut – ’n Ware vriend

Hoe kan jy, soos Rut, ‘n goeie vriend wees?

Kleintjie

Klein kindertjies is ’n geskenk van Jehovah. Sing vir hulle oor die Paradys wat gaan kom.

Ons wag almal vir jou

Twee sussies maak reg om ‘n nuwe boetie in die familie te verwelkom!

Jehovah, my ma en ek

Kyk hoe Chung-Hee wys dat hy sy ma wat so hard werk, waardeer.

Kan nie wag vir die streekbyeenkoms nie!

Dis byeenkomstyd! Is jy opgewonde?