Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Inleiding

Inleiding

Is lewe geskep, of is jy bloot die produk van toevallige, onbeheerde gebeurtenisse? Min vrae is meer omstrede. Maar die antwoord is lewensbelangrik. Hierdie brosjure bespreek vrae soos:

  • Is ons planeet ontwerp vir lewe?

  • Wat kan ons uit die ontwerpe in die natuur leer?

  • Is die evolusieleer stewig op feite gegrond?

  • Het die wetenskap die Bybel se skeppingsverslag weerlê?

  • Waarom maak dit saak wat jy glo?