Geniet die lewe vir ewig! – ’n Inleiding tot ’n Bybelstudie

Hierdie brosjure kan jou help om jou persoonlike Bybelstudie te begin as deel van ons gratis Bybelstudieprogram.

Jy sal dalk ook hiervan hou

ALGEMENE VRAE

Wat behels ’n Bybelstudie wat Jehovah se Getuies aanbied?

Jy kan enige Bybelvertaling gebruik wanneer jy die Bybel gratis met Jehovah se Getuies studeer. Jy kan gerus jou hele gesin, ander familielede of enige vriende nooi om by jou Bybelstudie in te sit.