Program vir die ‘Maak die goeie nuus bekend!’-streekbyeenkoms vir 2024

Vrydag

Vrydag se program is gebaseer op Lukas 2:​10 – “Goeie nuus . . . van groot vreugde wat die hele volk sal hê.”

Saterdag

Saterdag se program is gebaseer op Psalm 96:⁠2 – “Verkondig dag ná dag die goeie nuus van sy redding.”

Sondag

Sondag se program is gebaseer op Matteus 24:​14 – “. . . en dan sal die einde kom.”

Inligting vir byeenkomsgangers

Hier kan jy meer inligting oor die streekbyeenkoms kry.

Jy sal dalk ook hiervan hou

OMTRENT ONS

Woon die streekbyeenkoms by vir 2024 – ‘Maak die goeie nuus bekend!’

Ons wil jou graag uitnooi om hierdie jaar se streekbyeenkoms van drie dae wat deur Jehovah se Getuies gehou gaan word, by te woon.

BYEENKOMSTE

Jy word uitgenooi na die ‘Maak die goeie nuus bekend!’-streekbyeenkoms van Jehovah se Getuies vir 2024

Ons wil jou graag uitnooi na al drie dae van hierdie jaar se streekbyeenkoms wat deur Jehovah se Getuies gehou gaan word.

BYEENKOMSTE

Lokprent vir die Bybeldrama: Die ware lig van die wêreld

Kyk na ’n lokprent van Episode 1 van Die goeie nuus volgens Jesus. Hierdie episode sal gewys word by die streekbyeenkoms vir 2024.