Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

WATCHTOWER LIBRARY

Installeer Watchtower Library

Installeer Watchtower Library

Volg die volgende stappe om Watchtower Library af te laai en te installeer:

  1. 1. Kliek op die knoppie Laai af op hierdie bladsy.

  2. 2. Kies ’n taal van die lys, en kliek dan op die knoppie Laai af vir die Watchtower Library .exe-lêer.

  3. 3. Dubbelkliek op die lêer wat afgelaai is, en volg dan die instruksies op die skerm om Watchtower Library te installeer.

  4. 4. Volg die volgende stappe om die inhoud af te laai, want die biblioteekinhoud word nie ingesluit by Watchtower Library as dit die eerste keer geïnstalleer word nie:

    1. a. Maak Watchtower Library oop.

    2. b. Gaan na die Hulp-kieslys, en kies Check for Updates om die biblioteekinhoud af te laai.

    Of jy kan die stappe in “Bywerking van Watchtower Library volg om ’n bywerkingspakket af te laai en toe te pas.